Markus 11:29 Die Boodskap (DB)

Jesus reageer toe so: “Laat Ek julle ook ’n bietjie ’n vraag vra en as julle My kan antwoord, sal Ek vir julle sê wie My die reg gee om hierdie dinge te doen.

Markus 11

Markus 11:27-31