Markus 10:47 Die Boodskap (DB)

Toe hy hoor dat dit Jesus van Nasaret is wat daar verbyloop, begin hy hard skree: “Jesus, Seun van Dawid, het U nie asseblief ’n bietjie jammerte vir my oor nie?”

Markus 10

Markus 10:39-52