Markus 1:41 Die Boodskap (DB)

Dit het Jesus diep geraak. Uit meegevoel raak Hy aan die man en sê: “Ek wíl dit doen. Word gesond.”

Markus 1

Markus 1:34-45