Markus 1:38 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe vir hulle: “Kom ons gaan na die dorpies hier naby sodat Ek daar met die mense oor hulle godsdiens kan gaan praat. Daarvoor is Ek mos hier.”

Markus 1

Markus 1:27-45