Maleagi 3:18 Die Boodskap (DB)

Dan sal julle die verskil sien tussen wat met onverskillige, slegte mense aan die een kant gebeur en hoe Ek die mense wat My liefhet aan die ander kant versorg; die verskil tussen hulle wat vir My luister en dié wat dink hulle weet alles.

Maleagi 3

Maleagi 3:11-18