Lukas 9:7 Die Boodskap (DB)

Herodes Antipas, die heerser oor Galilea, het intussen te hore gekom van al die groot dinge wat Jesus doen. Hy was bekommerd daaroor, want party mense het gesê: “Jesus is Johannes die Doper wat weer lewend geword het.”

Lukas 9

Lukas 9:1-12