Lukas 9:13 Die Boodskap (DB)

Toe sê Jesus vir sy dissipels: “Gee julle vir hulle iets om te eet.”“Wat? Dis onmoontlik,” het hulle almal tegelyk geantwoord. “Ons het net vyf brode en twee visse vir ons en vir U saamgebring. Dis al! Ons sal iewers moet gaan kos koop vir hierdie groot skare.” Net die mans alleen in die skare was by die 5 000.

Lukas 9

Lukas 9:6-15