Lukas 8:54 Die Boodskap (DB)

Maar Jesus het hulle geïgnoreer en na die dogtertjie toe gestap. Hy het haar hand gevat en uitgeroep: “Dogtertjie, staan op! Word lewendig!”

Lukas 8

Lukas 8:48-55