Lukas 8:52 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus in die huis kom, was almal aan die huil. Hy sê toe vir hulle: “Toemaar, dis nie nodig om te huil nie. Die dogtertjie is glad nie dood nie. Sy slaap maar net.”

Lukas 8

Lukas 8:51-56