Lukas 8:50 Die Boodskap (DB)

Maar Jesus het dit gehoor. Hy sê toe vir die hoof van die sinagoge: “Moenie jou ontstel nie. Hou maar net aan glo. Jou dogter sal regkom.”

Lukas 8

Lukas 8:46-54