Lukas 8:36 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle so staan en kyk, het diegene wat gesien het wat gebeur opgewonde vir hulle vertel hoe Jesus die duiwels uit die man verdryf het.

Lukas 8

Lukas 8:34-41