Lukas 7:49 Die Boodskap (DB)

Al die ander mense aan tafel het onder mekaar gesê: “Wie is hierdie man dat hy selfs die mag het om sondes te vergewe? Net God kan tog so iets doen!”

Lukas 7

Lukas 7:46-50