Lukas 6:33 Die Boodskap (DB)

As julle ook net bereid is om iets te leen aan mense wat dit later aan julle sal teruggee, het julle nog niks buitengewoons gedoen nie. Sondaars doen dit ook.

Lukas 6

Lukas 6:27-41