Lukas 4:37 Die Boodskap (DB)

Kort voor lank was Jesus groot nuus. Almal in daardie omgewing het van Hom gehoor. Almal was aan die praat oor al die groot dinge wat Jesus doen.

Lukas 4

Lukas 4:36-41