Lukas 4:35 Die Boodskap (DB)

Jesus het die duiwel dadelik stilgemaak: “Bly stil! Gee pad uit die man uit!”Die duiwel het die man toe op die grond neergegooi en padgegee. Gelukkig het hy nie seergekry nie.

Lukas 4

Lukas 4:25-38