Lukas 4:33 Die Boodskap (DB)

In die sinagoge was daar ’n man wat in die mag van ’n duiwel was. Toe hy naby Jesus kom, het die duiwel hom skielik hard laat skree:

Lukas 4

Lukas 4:29-41