Lukas 4:3 Die Boodskap (DB)

Die duiwel het hierdie kans aangegryp en vir Jesus gesê: “Jy sê mos jy is die Seun van God. Wys dit nou ’n slag! Sê ’n bietjie vir hierdie klip om in brood te verander.”

Lukas 4

Lukas 4:1-10