Lukas 4:15 Die Boodskap (DB)

Jesus het oral in die sinagoges gepreek waar die Jode bymekaargekom het om God te aanbid. Die mense het groot respek vir Jesus gehad.

Lukas 4

Lukas 4:13-21