Lukas 3:4 Die Boodskap (DB)

Johannes het presies gedoen wat die profeet Jesaja geskryf het:“Iemand roep hard in die woestyn: ‘Die Here is op pad! Sorg dat die pad waarop Hy moet loop gelyk en reguit is.

Lukas 3

Lukas 3:1-12