Lukas 3:27 Die Boodskap (DB)

Joda was Johanan se seun. Johanan was Resa se seun, en hy die seun van Serubbabel, die seun van Sealtiël. Sealtiël was die seun van Neri.

Lukas 3

Lukas 3:21-36