Lukas 3:12 Die Boodskap (DB)

’n Klompie mense wat belasting ingevorder het, het ook na Johannes toe gekom om gedoop te word. Hulle vra toe vir hom: “Meneer, wat van ons? Wat moet ons doen om in die regte verhouding met God te kom?”

Lukas 3

Lukas 3:11-19