Lukas 24:53 Die Boodskap (DB)

Hulle was baie opgewonde oor alles wat hulle gesien en beleef het. In Jerusalem het hulle elke dag na die tempel toe gegaan om God te dien en te eer.

Lukas 24

Lukas 24:43-53