Lukas 24:41 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle so verbaas daar rondstaan en nie mooi weet of hulle moet glo wat hulle nou sien nie, sê Jesus vir hulle: “Het julle nie vir My iets om te eet nie?”

Lukas 24

Lukas 24:33-48