Lukas 24:35 Die Boodskap (DB)

“Ons het net sulke goeie nuus vir julle,” sê die twee. Hulle vertel toe hoe Jesus saam met hulle kom stap het en hoe hulle Hom herken het toe Hy die brood daar in hulle huis gebreek het.

Lukas 24

Lukas 24:28-39