Lukas 24:30 Die Boodskap (DB)

’n Rukkie later, toe die aandete klaar was, het hulle by die tafel gaan aansit. Jesus vat toe die brood, sê vir God daarvoor dankie en deel dit aan hulle uit.

Lukas 24

Lukas 24:20-31