Lukas 24:22 Die Boodskap (DB)

“O ja, ons het ook nog ander nuus gehoor wat ons baie omgekrap het. ’n Klompie vroue wat saam met ons vir Jesus gevolg het, was vanoggend vroeg daar by sy graf. Maar sy liggaam was skoonveld.

Lukas 24

Lukas 24:18-32