Lukas 24:19 Die Boodskap (DB)

“Wat?” vra Jesus toe.“Wel, Jesus van Nasaret, daardie groot Boodskapper van God, is Vrydag daar doodgemaak. Hy het groot wonderwerke gedoen en met gesag oor God se nuwe wêreld gepraat.

Lukas 24

Lukas 24:9-29