Lukas 24:13 Die Boodskap (DB)

Twee van Jesus se volgelinge het op daardie Sondag besluit om terug te gaan na die dorp waar hulle gebly het. Hulle dorp se naam was Emmaus, so twaalf kilometer buite Jerusalem.

Lukas 24

Lukas 24:8-23