Lukas 23:9 Die Boodskap (DB)

Jesus het egter net daar gestaan sonder om enigiets te sê. Herodes het Hom die een ding na die ander gevra, maar Hy het niks geantwoord nie.

Lukas 23

Lukas 23:7-19