Lukas 23:5 Die Boodskap (DB)

Maar die godsdienstige leiers was glad nie daarvoor te vinde nie. “Nee, hierdie man is baie gevaarlik. Hy stook almal op, van Galilea af tot hier in Jerusalem.”

Lukas 23

Lukas 23:1-13