Lukas 23:25 Die Boodskap (DB)

Pilatus het toe vir Barabbas losgelaat wat in die tronk was omdat hy ’n terroris en ’n moordenaar was. En vir Jesus het hy in die hande van die soldate en die mense oorgegee. Nou het die bloeddorstige skare eindelik hulle sin gekry.

Lukas 23

Lukas 23:24-26