Lukas 23:2 Die Boodskap (DB)

Daar aangekom, het hulle Jesus van ’n kant af beskuldig: “Hierdie man het ons volk op ’n dwaalspoor gebring. Hy is ’n vals boodskapper van God. Boonop stook hy die mense op om nie belasting aan die keiser te betaal nie. Hy vertel links en regs dat hy die Messias is. Hy dink ook hy is die koning, nie die keiser nie.”

Lukas 23

Lukas 23:1-12