Lukas 23:19 Die Boodskap (DB)

Barabbas was in die tronk omdat hy vroeër in Jerusalem aan ’n opstand teen die Romeine deelgeneem het. Boonop was hy ook ’n moordenaar.

Lukas 23

Lukas 23:12-27