Lukas 22:69 Die Boodskap (DB)

Maar kyk, van nou af sal alles begin verander. Julle sal nog die Seun van die mens op die belangrikste plek in die hemel sien sit. Hy sal daar langs God wees aan wie al die mag behoort.”

Lukas 22

Lukas 22:61-71