Lukas 22:60 Die Boodskap (DB)

“Hoor hier, ek was nog nooit eens naby Hom nie,” het Petrus geantwoord. Terwyl hy nog praat, het ’n haan iewers in die vroeë oggendure gekraai.

Lukas 22

Lukas 22:53-69