Lukas 22:6 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe saam ’n plan uitgewerk hoe om Jesus te vang. “Ek sal wag vir die regte oomblik, dan sal ek vir julle ’n teken gee sodat julle Hom kan arresteer,” het Judas vir hulle gesê.

Lukas 22

Lukas 22:5-14