Lukas 22:56 Die Boodskap (DB)

Een van die vroue wat in die hoëpriester se kombuis werk, het hom dadelik herken. Sy sê vir die ander: “Ek het daardie man al saam met Jesus van Nasaret gesien. Hy is een van sy vriende.”

Lukas 22

Lukas 22:54-65