Lukas 22:49 Die Boodskap (DB)

Die ander dissipels was baie geskok toe hulle agterkom dat Judas sy verraaier is. “Here, sê net, dan baklei ons! Ons sal U beskerm,” sê hulle vir Jesus.

Lukas 22

Lukas 22:44-56