Lukas 22:46 Die Boodskap (DB)

Hy sê toe vir hulle: “Word wakker! Dis nie nou die tyd om te lê en slaap nie. Julle moet nou bid dat julle nie voor die sonde swig nie.”

Lukas 22

Lukas 22:38-49