Lukas 22:36 Die Boodskap (DB)

“Maar kyk, vannag is alles anders! Nou moet julle al julle geld bymekaarmaak. Pak julle klere in. En as julle nie ’n wapen het nie, sorg dat julle een in die hande kry.

Lukas 22

Lukas 22:33-38