Lukas 22:33 Die Boodskap (DB)

Petrus antwoord toe vinnig: “Here, U moet U nie bekommer nie. My geloof is glad nie so klein nie. Ek sal deur dik en dun by U staan, ook al moet U tronk toe gaan of doodgemaak word.”

Lukas 22

Lukas 22:28-43