Lukas 22:25 Die Boodskap (DB)

Toe sê Jesus vir hulle: “Moenie soos baie mense in magsposisies maak nie. Hulle hou daarvan om oor ander baas te speel. Hulle wil gedurig met groot respek behandel word omdat hulle so belangrik is.

Lukas 22

Lukas 22:15-27