Lukas 22:13 Die Boodskap (DB)

Petrus en Johannes is toe daar weg en het alles net so aangetref soos Jesus vir hulle gesê het. Hulle het toe gou-gou aan die werk gespring en die paasmaaltyd voorberei.

Lukas 22

Lukas 22:7-21