Lukas 22:1 Die Boodskap (DB)

Die paasfees was nou voor die deur. Tydens hierdie fees het die Jode ’n lam geslag en ongesuurde brood geëet. Hulle het dan teruggedink aan hoe God hulle voorvaders daar uit Egipte bevry het.

Lukas 22

Lukas 22:1-7