Lukas 21:9 Die Boodskap (DB)

“Wanneer mense begin oorlog maak en mekaar probeer uitwis, is die einde ook nog nie daar nie. Moenie dan paniekerig raak nie. Hierdie dinge gaan nog alles gebeur.

Lukas 21

Lukas 21:4-10