Lukas 21:22 Die Boodskap (DB)

Want dit sal ’n verskriklike tyd wees. God se oordeel sal dan op Jerusalem uitgegiet word net soos die profete lankal gewaarsku het.

Lukas 21

Lukas 21:12-29