Lukas 21:1 Die Boodskap (DB)

Daarna het Jesus gekyk hoe al die ryk mense na die groot skatkis in die tempel toe kom om hulle geldelike bydraes daarin te gooi.

Lukas 21

Lukas 21:1-2