Lukas 20:8 Die Boodskap (DB)

Jesus trek toe sy skouers op en sê: “Wel, dan kan Ek ook nie vir julle sê wie My die reg gee om te doen wat Ek doen nie.”

Lukas 20

Lukas 20:1-12