Lukas 20:41 Die Boodskap (DB)

Toe sê Jesus vir die godsdienstige leiers wat gedurig net regsit om Hom te probeer uitvang: “Ek het nou ’n vraag vir julle. Hoekom sê almal die Messias is die seun van Dawid?

Lukas 20

Lukas 20:38-47