Lukas 20:35 Die Boodskap (DB)

Diegene wat so gelukkig is om daar ’n plek te kry, gaan op ’n splinternuwe manier leef. Daar tel dinge soos getroud-wees glad nie meer nie.

Lukas 20

Lukas 20:31-39